Juanita du Plessis - Lepellę ---------------------------- *NC = geen akkoord 1ste Vers: NC G Is jy nog kwaai met my? D Ag moenie nou al ry Daar’s iets wat ek wil vra wat my lelik pla G Kom sit nou hier by my NC G ‘n man kan nie sonder ‘n vrou C Mmm om bietjie vas te hou G Soos ska-rumba sonder ‘n baai D G En sonder die haai so is ek sonder jou REFREIN: C Is jy is jy nog lief vir my? G Is ek die een by wie jy nog wil bly D Ons kan nog lepellę G O bokka as jy my wil hę C Ek maak ‘n plekkie reg vir jou G Ek sal vir ons ‘n nuwe huisie bou D Maar dan moet jy hier bly C D G My bok is jy nog lief vir my? 2de Vers: Ek weet ek kla te veel Maar ek wil jou nie deel Ek sal my bes probeer om al die “moods” te keer Ek sal jou nooit verveel Jy kan maar laat uitbly En ‘n lekker lyfie kry Soos patayo sonder bier en ‘n braaivleisvuur So is ek sonder jou Refrein x2 …o dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my Woorde & musiek - Onbekend (laat weet asb. sodat ons die nodige erkenning kan gee) Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za