Juanita du Plessis - Alles Wat ‘n Kind Wil Hê --------------------------------------------- D G Waar, waar kry ek woorde om dit te sê, A D Hoe kan ek ooit vertel, wat diep binne lê. D G Waar kry ek die woorde om dit te sê, D A D Ek kan net sê, Mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê. D G Met my eerste asemteug, was jy daar, A D Jy’t my opgetel as ek val, jaar na jaar. D G En teen jou hart het jy my vasgehou, D A D Sê ek dit te min, Mamma, dan sê ek dit nou vir jou. KOOR D A Jy is die engel aan my sy, G A Ek sou nooit ‘n beter Ma kon kry, G A D Soos jy, liewe Mamma, net soos jy D A Nooit voel ek koud en alleen, G D Jou vlerke is oral om my heen, A D Want Mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê. D G Soms, is jy nie naby nie maar ook nie vêr nie, A D Want Mamma, sien ek nie jou glimlag in elke stêr nie, D G En elke aand sê ek dankie Liewe Heer, D A D Vir ‘n Ma soos myne wat my alles van die lewe kan leer. KOOR Woorde en musiek: Juanita du Plessis Tabber: Melinda Laubscher Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za