Intro: G Die ander dag toe voel ek lam Ek wou 'n klein bietjie ontspan C En 'n boer maak 'n plan G Ek sit my tv-set toe aan D Jy sal nie glo wat ek sien G D Daarop my tv screen G Dit was 'n nare gesig Dit het my heeltemal ontwrig C Dit was 'n moerse klug G Dit was P.W. se gesig D En langs hom staan ou oom Pik, ja G D Ooo, ek dog ek gaan verstik Koor: G Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) C Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) G D Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af) G D Want dis 'n helse straf G Ek stap kombuis toe kry 'n bier En skakel oor na TV4 C O my $%&@ wat het ons hier G Wat my tv screen ontsier D Is daar nerens om te vlug G D Van daai man se mooi gesig G Met sy vinger in die lug Gaan hy my lewe net ontstig C En die programme in die lug G Sien jy net P.W. se gesig D Ek vat jou nou 'n wed G D Al die bure het M-net! Koor: X2 ```````````````````````````````````````````````````````` As jy eers die ritme reggekry het, klink dit heel nice! Woorde & musiek - Johannes Kerkorrel Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za