Johannes Kerkorrel - Hoe Ek Voel -------------------------------- D E A As ek jou net kon vertel D E A As ek jou net kon laat sien D E Sou ek 'n skilder opdrag gee A D Om 'n prent vir jou te verf D E En as hy eindelik klaarmaak A D As hy sy meesterstuk voltooi D Sou jy weet E Jy sou weet A D As jy teen dié tyd nog vergeet Hoe ek voel E Hoe ek voel D Oor jou As ek jou net kon laat sien As ek jou net kon laat lees Sou ek 'n fax machine gaan huur En gedigte vir jou stuur En as jy anderkant dit kry As jy dit uithaal en jy kyk Sou jy weet Jy sou weet As jy teen dié tyd nog vergeet Hoe ek voel Hoe ek voel Oor jou As ek jou net kon laat lees As ek jou net kon laat hoor Sou ek 'n koor na jou toe stuur 'n Serenade in die laatnaguur En as jy wakker word en haal En jou venster staan wyd oop Sou jy weet Jy sou weet As jy teen dié tyd nog vergeet Hoe ek voel Hoe ek voel Oor jou Woorde & musiek - Johannes Kerkorrel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za