Johannes Kerkorrel - Energie ---------------------------- G Jy moet staan in jou ry Em Jy moet jou hare kort sny G D Jy moet altyd netjies bly-y-y-y G D Jy moet al die pryse kry Jy moet in 'n huisie bly En trou en kinders kry In jou karretjie ry-y-y-y Stem vir die party Koor: Em Ek se^ nee dis 'n mors G Ek se^ nee dis 'n mors ja Em D Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors G D 'n Mors van energie Betaal jou paaiemente Selfs al kak jy weens die rente Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen Of jy verloor jou pensioen Koor: Brug1: Em O, moenie vrae vra G Oor die dinge wat jou pla Em Jy moet leer om stil te bly D Jy sal 'n goue horlosie kry Em Jou vinger word geskok C D Jy word lieflik opgemoer Koor: Brug2: (Dieselfde as Brug1) Kom ons probeer anargie Ons is moeg vir apatie Ons probeer anargie-ie-ie-ie Ons soek nuwe energie ja! Energie energie Energie energie Energie energie Hier is te veel apatie X3 ******************************************************************** 'n Baie goeie song van Kerkorrel. Karen Zoid en Jak de Priester doen altwee baie goeie weergawes van die song. Geniet dit! werner@matlabas.co.za ******************************************************************** Woorde & musiek - Johannes Kerkorrel Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za