Johannes Kerkorrel - Boogskutter -------------------------------- C Dm C Dm Wel ek sien hom teen die duin waar die son teen die namib slaan C Dm Met sy pyl en `n boog en `n lendekleed draf hy snel in die sand woestyn F C Dm Met `n silwer vlerk swiep ons oor die duin blits die son speels in sy oog C Dm En meteens haal hy oor en lanseer uit `n boog bring `n brief uit die oertyd saam F C Dm Na na na na laat dit reen na na na bring die groot reen aan C Dm Want hy sien hom hy sien hom kom hy sien hoe die groot reen kom F C Dm A ha ha ruimteman meester van die eeu C Dm Masjiene dans op jou bevel kan jy nog iets vir ons doen F C Dm Want die son brand die woestyn word `n vuur teen elke duin C Dm En dit het jare laas hier gereen en die khomas hoogland ly F C Dm A ha ha mensekind a ha ha ruimteman C Dm Maak wat jy wil doen wat jy kan laat dit reen laat die groot reen kom C Dm Wyseman medisyneman aan die einde van `n duisend jaar C Dm Kan jy vlieg kan jy droom kan jy skepe bou wat na die ruimte vaar F C Dm Die planeet kla die planeet dra swaar die planeet kan die vrag nie dra C Dm Van alles wat jy op gebruik groet die bome sê koebaai F C Dm Na na na na ruimteman na na na medisyneman C Dm Maak wat jy wil doen wat jy kan laat die bome asem haal Woorde & musiek - Johannes Kerkorrel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Dave van tabs.co.za vir die bydrae van hierdie tab.