Johannes Kerkorrel - Al Lê Die Berge Nog So Blou ------------------------------------------------ G D Al lê die berge nog so blou G Al lê die berge nog so blou C Al lê die berge nog so blou G D G Haar woorde sal ek steeds onthou Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Dan troos ek my aan die morester Maar dié moet julle darem weet Maar dié moet julle darem weet Maar dié moet julle darem weet Sy woorde sal ek nooit vergeet Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Nou gaan hy weg met 'n lekker hart Hier sit ek nou in pyn en smart Maar dié moet julle darem weet Maar dié moet julle darem weet Maar dié moet julle darem weet Sy woorde sal ek nooit vergeet Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Haar woorde sal ek steeds onthou Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za