Joe en Jaco - Sy Is Die Een --------------------------- BIV A ------------0------2------------------------------------------------------0---------------- --------0--------------------------4---5-----------------2---2---4--------0---4---2----4--- -----1--------------------------4---------------------2-------------------2---------------- -----------------------------6----------------------2-------------------------------------- -------------------------------------------------0------------------------2---------------- ---0----------------------4---------------------------------------------------------------- E G#m A B7 Sy ruik soos die reën en sy beweeg soos die wind E G#m A B7 Sy dink soos 'n vrou maar sy voel, sy voel soos 'n kind C#m C#m/A A G#m Sy loop asof sy nie omgee nie, maar haar hart gee haar weg C#m C#m/A A En al stapel die wolke donker om my heen, steel ek een kyk B7 en dis weg Koor: E C#m/A C#m/A# B7 Sy moedig my aan en sy staan my teen E A Sy bring my huistoe C#/m7 B7 Ja, sy is die een E Sy is die een Haar vel is so sag, soos haar stem op my oor Sy dra my lente op haar lippe en my kinders in haar oë Haar trane so hartverskeurend, soos elke ondeunde glimlag vir my En as ek terug kyk op my lewe en 'n hoogtepunt moes kies, eendag, is dit sy Koor E Sy is die een wat my moegmaak, heelmaak Emaj7 Sy is die een wat my verkeerd bewys en weer regmaak C#m7 B7 Sy is my skuiling, sy is my seën C#m7 B7 Al vergeet ek alles, weet ek E Sy is die een Koor Woorde & musiek - Joe Niemand Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za