Jan Blohm - Symondstraat No 30 ------------------------------ D G D Luister daar John Lennon is oppad oor die radio seine D G Jou peach lente rok lok die winde deur die blare A En die stilte word 'n koors G A En die TV praat van 'n ander tyd D G En dans jy by die ruit as ek weer fluit A G D Laat my altyd naby jou bly D G So elegant soos sand deur 'n glas D vloei jy my arms in G En daar was bomme oor die see maar daars blomme in my hanne A En dis net vir jou G A Jy wou pensive liewers vir my vra D G Om jou ver weg te dra A G D Ek wil altyd naby jou bly D G D Dis Maandag aand, die bote het die blues op Radio Sonder Grense G En sterre skiet verby soos boeings in die nag A En daars hemel in jou lag G A Ek wil verdrink in jou grysblou oë D G Maar my hart wil nie meer sink nie A G D Ek wil altyd naby jou bly G A D G Ek wil altyd naby jou bly A G D Ek wil altyd naby jou bly ************************************************************************** 'n Skitterende song deur Jan. Die wat nog nie sy cd het nie, koop dit nou! werner@matlabas.co.za ************************************************************************** Woorde en musiek: Jan Blohm Tabber: Werner Frost Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za