******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Jan Blohm - Opgedra aan Dinsdag ------------------------------- Nota: NC = No chord Luister na CD vir die ritme Intro: C F NC C F En ek voel hierdie swart koffie kom krap aan my dop C C butterflies en vulkane wat jy in my pyp in stop Am F maar roep gister want ek sweer ek was oraait Am F daars 'n song van Valiant Swart opgerol in my jeans se gatsak NC C en die robots bly change F soos die kind in my C soos die vrou in jou F wat jy so styf aan vas hou Am maar eks heel oraait my dear F tragedie is tralies Am F en erens in Sidewalk Cafe val ek weer vir jou NC C oor my whiskey glas F en oor my emosies C hier kan ek jou nie los nie F jy hoort in 'n bookshop by die see my dear Am en oor en oor dreun dit F en dat all together Am ek sweer ek bly forever F jou closet poet NC shhh C die nag ontwaak F soos 'n kind so naak C tel jy die wolke F diep binne my my ? Am en ek hoop jy is oraait my dear F want al hierdie koue Am het my so onbetrokke F by jou heilige ontwaak NC C slaap wel slaap nou F slaap wel slaap nou C slaap wel slaap nou F slaap wel slaap nou * eindig met C * Woorde & Musiek: Jan Blohm Tab: Rudolph