Jan Blohm - Ja Ma ----------------- G Em Ek kon nog dink ek wou nog een blink roos C D Kaalvoet vir jou pluk met my lyf Em So in die wind G Em Maar dan het een tink tinkie verklik C D En die son was verlep anyway Em Long before I was gone C D Em En ja ma die klokke lui nog hier by my C D Em Daar is many lêplek, 'n koppie koffie en Norah Jones C D But somewhere along each line Em Roep die bote binne my C D But somewhere along each line G Roep die bote binne my Maar is 'n vaalhaarnooi in 'n jaar te mooi Katriena Katryn ja daar's liefde En al die pyn Dis altyd jou gees teen jou vlees En jou vlees moet bly leef Maar jou hart is 'n orgaan van vuur En ja ma die klokke lui nog hier by my Daars many lêplek, 'n koppie koffie en Norah Jones But somewhere along each line Roep die bote binne my But somewhere along each line Roep die bote binne my Rundown boy the years are on fire Said the girl with the boy magnet shirt And the Jesus chain She was swirling to Nat King Cole I swear there's a hole in my soul And she said:"Well honey, I don't care." But somewhere along each line Roep die bote binne my But somewhere along each line Roep die bote binne my ********************************************************************** As hierdie song nie vir jou befok mooi is nie, het jy nie 'n siel nie! Eks nie seker oor die woorde nie, dit klink nie reg nie, maar 'n mens kan MOS nie hoor wat Jan altyd sing nie! werner@matlabas.co.za ********************************************************************** Woorde en musiek: Jan Blohm Tabber: Werner Frost Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za