******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Jan Blohm - Harlekyne en Treine -------------------------------- Nota: Nog nie 100% oor die een nie! Die strumming in die song is nie altyd oor al die snare nie, gewoonlik net oor die eerste twee of drie snare van die chord. Luister na die CD om die idee te kry... Intro: C G C G C C G C Ek het weg gery want jy wou agter bly G C waar die stiltes weer vir jou heel kon kry G C jy kon overdose op happiness G C sonder my charm my baby, gaan dit maklik wees F G Am Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues F C G C losers soos ek, kan nie pick en choose nie F G Am Boswell Wilkie kom haal vir my F C G C ek wil op treine met harlekyne ry *Intro* Met jou spierwit siel op daai merry-go-round sal jy nooit weer huil nie, op ou kersaand en dis fine met my want down the line sal ek jou naam uitskree as dit hard lawaai Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues losers soos ek, kan nie pick en choose nie Boswell Wilkie kom haal vir my ek wil op treine met harlekyne ry *Intro* Jy wou toor met my sonder 'n Bybel maar ons het die seisoen verkeerd benader om 'n kind te wees is om blind te wees babe jy't genoeg gesê om altyd hees te wees En eks sorry vir goodbyes en die Tuesday blues losers soos ek, kan nie pick en choose nie Boswell Wilkie kom haal vir my ek wil op treine met harlekyne ry *Intro* (in hierdie versie strum die chord waar gewys) C G C Maar die somer hang aan vislyn hier C C G C en dis moeilik om jou stem uit my lyf te kry C C G C om 'n love song in hierdie reën te skryf C G C is deesdae blerrie moeilik vir my Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues losers soos ek, kan nie pick en choose nie Boswell Wilkie kom haal vir my ek wil op treine met harlekyne ry ek sê Boswell Wilkie kom haal vir my ek wil op treine met harlekyne ry Woorde & Musiek: Jan Blohm Tab: Rudolph