Jan Blohm - Breyten se Brief ---------------------------- Intro: C/B Am Am7 Am G C C C/B Am Am7 Am As ek vlug in die wind G C Word ek die donker se kind C/B Am En belydenis die bind my G C Met jou tangerine roos tintlint C/B Am Word wakker word wakker G C Met die newspapergrappe C/B Am Vat my ver weg van jou G C In Jazz cafe se Omo Chorus: C/B Am Am7 Am So wals my my lief G C Laat my in angels believe C/B Am Ek het gesê jy is die son G C In Breyten se brief C/B Am Want hy maak ons huil G C Maar jy maak my sien C/B Am Sunnyside se poems G C Dryf my sweet sherry toe C/B Am Het jy 'n clue my baby blue? G C My Rosey so true C/B Am En daar's dors in die tyd G C Sing die Kaap se wind suid C/B Am Kom lê in my arms G C Ek het als weggesmyt Chorus: C/B Am Am7 Am Maar wals my my lief G C Laat my in angels believe C/B Am Ek het gesê jy is die son G C In Breyten se brief C/B Am Want hy maak ons huil G C C/B Am Am7 Am G C Maar jy maak my sien C/B Am En ek skryf jou gedig G C Jakaranda in die reën C/B Am En die volmaan's eers blind kind G C Sy's happy jy's nou clean C/B Am Laat my klim om die glimlig G C Heel aand wag C/B Am Hierdie visions van jou G C My Venus se blouvrou Koor: C/B Am Am7 Am So vlug-vlug my kind G C In die blou lug my kind C/B Am Am7 Am So vlug-vlug my kind G C In die blou lug my kind ************************************************************************************************ Ek is al vir die afgelope jaar en 'n bietjie 'n MOERSE Jan Blohm fannadat ek hom op die volk jou ook CD gehoor het toe hy nog George Harry was en toe saam met die vader van Afrikaanse musiek, Anton Goosen, sien speel het. Ek het toe my tassies gepak en hom weer by Oppikoppi gesien in die middel van 2004. Ek's bly hy kry uiteindelik credit vir sy puik musiek. Hy noem ook vir Stevie Ray Vaughan in een van sy songs wat bewys die man het 'n puik agtergrond in musiek. P.S. Ek weet al die woorde is nie 100% reg nie, so sorry! Hou aan wat jy doen Jan, jy's 'n legend!!! werner@matlabas.co.za ************************************************************************************************* Woorde & musiek - Jan Blohm en band Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za