Jan Blohm - Boere Cinderella ---------------------------- Die hele song se chords is: G D-Dsus4-D C G Luister na die CD om die timing te kry - ek't probeer wys waar die chord veranderinge is... Die woorde is seker nie 100% nie, maar ek't probeer! Vers 1: G D-Dsus4-D Sy luister na Elvis C G believe in al sy poems D-Dsus4-D sy skryf vir hom briewe C G en begrawe dit in donker domes D-Dsus4-D en speel chess met black label bottel caps C G in die geraas van die jet set D-Dsus4-D 'n supernova sluwe nuwe breed C deur Anton Goosen G die koning Goosen gefree Koor: G D-Dsus4-D Waai windjie waai C G die boere cinderella na die baai D-Dsus4-D waai windjie waai C dat sy son loop vang die son loop vang die son loop vang G of ten minste net try (twee drie) Vers 2: Die blom in haar hare is haar tattoo en oorwinning lê in Knysna se Waterloo dans in die reën sy dans in die stad ja sy dans hier in my hart en as die wêreld kom en dit maak van haar 'n bong dan lag sy op na die hemel en sê "ten minste doen ek dit soos Stevie Ray Vaughn!" Woorde & musiek - Jan Blohm Baie dankie aan Rudolph Visagie vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za