Jakkie Louw - Drie Pikkewyne ---------------------------- D As die Windjie waai G Hier op mosselbaai A D En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai D G Stap ek en my noointjie ag sy’s tog so fraai. A D Ons gaan fuif daar onder by die baai! Koor: A OOOOH! D Da onner lê drie pikkewyne A Da onner lê drie pikkewyne D G Da onner lê drie pikkewyne D A D O ja die middelste ene is myne. Woorde en musiek: Jakkie Louw Tabber: ffreakazzoid chrisnaherbst@gmail.com Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za