Jak de Priester - Vrystaat -------------------------- D Bm A Vanaand probeer ek, desperaat 'n liedjie skryf G Bm A Om al die stadgeit stuk vir stuk uit my lyf te dryf D Want die rose hier staan kop-af G Bm A D En die son sukkel so, om my vol somer te blaas Em D Dis dan as die spieel vir my lieg Em D G A En ek begin so onvanpas oor my lewe bieg... Koor: D Bm Dan hunker ek na die Vrystaat G A Vol stiltes en stories D Bm Van mense wat nog mens is G A En kinders wat nog kind kan wees Bm A Sondae speel in strate G Bm A 'n ware jonkweesfees D Bm A Voor die nag te diep is, moet ek 'n liedjie skryf G Bm A Met klanke en woorde wat vasklou aan my lyf D G Want die stad se strate is vuil geloop, en op die hoek klap 'n deur Bm A D En wie gee tog om wat met haar gebeur Em D Dis dan as die nag oor my huil Em D G A En ek begin soos 'n klein skip in die groot see seil... Brug: Bm G Dan hoor ek die rivier se stroom Bm G Waaroor ek vannag slegs kan droom Bm G D A En luister na die nag hier ... se eenmanskonsert Woorde & musiek - Jak de Priester / Cecilia Nel Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za