Jak de Priester - Sally Williams Nougat --------------------------------------- INTRO: (nie bas)E---7---5---3---5---7---5---3---5---7---5---3---2---3---10 1ste Vers: G D Ek het jou dopgehou met 'n jas in jou hand C D Deur doeane gespook na 'n nuwe land Em C Jou oë was natgehuil, maar jou hart was braaf D Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf Em C Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee D Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer G Em D Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer C D Deur die internet kan ons tog kommunikeer KOOR: G Em G Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall G Em G Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol G Em G Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar G Em G Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Em D C Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans Em D C Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene G Em G Ek mis jou naam op my foon en jou SMS G Em G Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Em D C Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV Em D C Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee 2de Vers: 'n Brief in die pos is wat ons liefde was Ek en jy is met die tyd belas Vir die eerste maand was my hart verniel En oral waar ek kom is ek 'n derde wiel Maar die tyd sal leer was jou woorde Ek het jou lief, was jou brief Jy's 'n poet my ding; jy moet aanhou sing Deur die Internet praat ons gou-gou weer KOOR Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer Deur die Internet kan ons tog kommunikeer Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer Woorde & musiek - Jak de Priester/Cecilia Nel Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za