Jak de Priester - Lottokaartjie in Sunnyside -------------------------------------------- G D Saterdagaand is lotto aand C D Ook by Sunnyside se garage G D Daar's 'n Steers en 'n carwash en 'n Pieter wat sing C D 'n Lang tou mense wat 'n quick pick inbring G Die Steers is uniek D Met 'n bar aan die kant C D 'n Pooltafel met stokke en girls oppie rand G D Pieter sing engels, sy tekkies is vuil C D En skuins op 'n tv is 'n actress wat huil Em C Die vloer is al bruin G D Getrap deur die crowd Em C G D En Mara, 'n ou vrou, tel al haar geld Em C G D Nog 'n Castle beveel sy en swing na die kant Em C G D Kan jy dit glo... 'n bier is tien Rand! Koor: G Die nag saai verwoesting D Die nag breek 'n hart C Die nag steel 'n lewe D Die nag is maar hard G Die nag fassineer my D Die nag skryf 'n boek C D In die nag loop so baie na liefde opsoek G D Sunnyside se sirkus speel af in die stad C D En Mara 'n victim as mans aan haar vat G Maar sy drink nog 'n Castle D Sy sing saam met Piet C Sy dans op die tafel D Verbloem haar verdriet Em C Die crowd word al groter G D Die Steers maak 'n wins Em C G D Die Bar is 'n goudmyn, de hel met die kuns Em C G D Mara is 50, haar kouse geleer Em C G D Sy verwelkom die hande al maak hul haar seer Koor: Em C Ek betaal R2,50 vir my lotto geluk G En kyk weer na Mara D Wat op die tafel rondruk Em C Pieter vee sweet af G D Maak gereed vir 'n lied Em C G D Half nege hoop almal, die meeste verniet Em C G D Half nege bid almal, die meeste verniet Woorde & musiek - Jak de Priester Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za