Jacques de Coning - Girl van die Klein Karoo -------------------------------------------- Intro: B7 E A E Gee my net bietjie krag van Bo A B7 Gee my net 'n girl van die Klein Karoo A B7 Want dis mos waar die maan E A 'n streep oor die plaasdam skyn B7 E En elke aand skemer skink ons 'n glasie wyn Gee my net bietjie krag van Bo Gee my net 'n girl van die Klein Karoo Want dis nog waar 'n virgin 'n airline of 'n koeldrank is En Jannie sit en rook weer donkiemis Gee my net bietjie krag van Bo Gee my net daai girl van die Klein Karoo Wie gaan saamry dorp toe Wie gaan saam met my Wie gaan hekke oopmaak en baby kry Gee my net bietjie krag van Bo Gee my net 'n girl van die Klein Karoo Voortrekkermonument Voel so onkonsekwent Waarheen sal ons nasie onsself wend? Hou my hand 'n bietjie stywer vas Al die geraamtes, almal uit die kas Wie gaan saamry dorp toe Wie gaan saam met my Mamma, hoe lank gaan oom Eugene in die tronk moet bly? Gee my net bietjie krag van Bo Gee my net daai girl van die Klein Karoo Want dis waar pa vir ma slaan En die Klipdrift bottel praat En almal bly net stil daar bo in die straat Woorde & musiek - Jacques de Coning Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za