Jacques de Coning - Effen Iesie Liedjie --------------------------------------- C Em F G Wat is jou posisie, op die uitbuiting van die polisie C Em F G En die Raad van Justisie, wat glo in die illusie C Em Dat als is voor die wind F G C En dis veilig vir jou en jou kind om in die straat te loop Van die politici, verklaar op televisie, dat daar is geen rusie, Daar is geen illusie, van die werklikheid Hierdie komposisie, waarsku die koallisie Van 'n baie trots tradisie Wat geleef is met presisie Pasop! Hier kom 'n rewolusie Ja, ek is gatvol van submissie En dis tyd vir 'n revisie Van 'n goedbeplande evolusie Met die nodige notisie Dit gee aan jou en my Die mense wat die land opbou vandag Wat is jou posisie, op die uitbuiting van die polisie En die Raad van Justisie, wat glo in die illusie Dat als is voor die wind En dis veilig vir jou en jou kind om in die straat te loop Woorde & Musiek: Jacques de Coning Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za