Jacoline - Perfekte 10 ---------------------- D G D Dis 'n perfekte 10 wat haar heupe bedien A D 'n vol kegel C wat haar cleavage gee G D Met 'n 4 by 4 kan hy die pad bespier A G D en sy donker bril moet meer as een rol vervul Chorus: G D Al is dit groot of klein A D 'n leuen, 'n leuen bly onrein Em G D maar ek hoop jy sien net die perfekte 10 My huis het 4 slaapkamers, 'n patio en 'n speelplek My salaris word elke maand, Ja elke maand met krediet gerek Al is dit groot of klein 'n leuen, 'n leuen bly onrein maar ek hoop jy sien net die perfekte 10 Em G A D Die grootte, daai vorm, natuurlik is ek die norm Dis 'n perfekte 10 maar 'n 12 word in die label gesien Daar's 'n ekstra 2 en ek speel daarmee Al is dit groot of klein 'n leuen, 'n leuen bly onrein maar ek hoop jy sien net die perfekte 10 Woorde & musiek - Anna Swanepoel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.