Jacoline - Offer ---------------- A E As die kers uitgebrand is D A en die offer altar is leeg E word vog weereens droogte D E A en oorvloed hongersnood E A Sê my, wat het ek oor Wanneer ek niks meer kan gee nie word ek wees agtergelaat soos 'n kind in die strate wat opsoek is na brood Wat het ek oor? A Wat het ek oor? D Wat het ek oor? E Gesmelte was en 'n pit wat nie meer kan brand A Wat het ek oor? D Wat het ek oor? E A Gesmelte was en 'n pit wat nie meer kan brand Ek soek na die son Sal sy strale nog op my val Kan ek die warmte weer vind Ek moet leer fotosinteer Maar wat het ek oor? Wat het ek oor? Wat het ek oor? Gesmelte was en 'n pit wat nie meer kan brand Wat het ek oor? Wat het ek oor? Gesmelte was en 'n pit wat nie meer kan brand Woorde & musiek - Anna Swanepoel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.