Hugo - Jantjie Pieterse ----------------------- 1ste Vers: D A Bm Kan ek jou vertel, van die storie van my pel G A Hy's die middelkind van drie, waar hy bly is daar nie teerpad nie D A Bm Hy ken van grondpad loop, na die padstal vir hul brood G A A7 Van melk haal by die boer as hy sy hout aan hom verkoop Refrein: D A G A7 Jantjie Pieterse my pel van die platteland G A Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal D A G Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan G A D Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan 2de Vers: E B C#m Kameraadskap, liefde en vertroue vind ek in jou Jantjie A B Jy wat weet van swaarkry as die wintermaande nader kruip E B C#m Ouboet vry die meisies, maar jy moet by die huis wees A B B7 Om na jou ma te kyk omdat jou pa net daar in gees kan wees Refrein in E Brug: E C#m A B Dan staan ek by myself en kyk, watter lewe maak mens ryk C#m A B E Een van tyd en geld, of dalk die een van Jantjie in die veld Refrein Woorde & Musiek: Janita Burmeister Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za