Hugo - Die Hysbak Song ---------------------- D A D Em D A In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf D A Bm dis net die lig wat ons twee skei G D A na werk gaan ons saam in die hysbak ry D A D Em D A Jy’t jou eie kantoor, en ek het myne D A D Em D A maar tussen jou en my, lê ‘n duisend kosyne D G A D Tussen die tweede en die derde vloer G A D GA wens ek hierdie hysbak breek x2 In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf dis net die lig wat ons twee skei na werk gaan ons saam in die hysbak ry Ek wonder of jy, ook so voel oor my le jy ook in die nag, en dink aan my Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le sal ek en jy, nooit iets kan se nie Woorde & musiek - Murgpyp Baie dankie aan Deon Smit vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za