Herman van den Berg - Tog ------------------------- Bm F#m E D F#m E D F#m E D F#m Van Tequesta se eindelose strand E D C#7 C#+ C#7 tot by die Keys se verste punt F#m E D F#m E D F#m Oor die Everglades wat sy are sprei E D C#7 C#+ C#7 A om die golf van Mexico te vind A F# Deur New Orleans se strate Bm bo-oor die baju tot in die "lone star state" E A Dis waar jy my sal kry F# Oor die Guadelupe berge Bm Bm7 tot by die helder son van Santa Fe F#+ F# Dis waar jy my sal kry Bm F#m E D Soos 'n warrelwind deur die dor woestyn Waar die son oor Hoodoos en Arches skyn Las Vegas se glans gaan gou verby Soos ek verder wes tot by Big Sur ry In Santa Barbara se fosforgolwe Deur die reuse Redwoods wat stil in die mis verdwyn Dis waar jy my sal kry Langs die weskus se diep blou water Deur Coosbay en Wheeler tot Spokane se little league Dis waar jy my kan kry Verby die gletsers en ysblou mere Met die Rockies se kronkel paaie wat son toe gaan Dis waar jy my kan kry By Old Faithful en Morning Glory Tot in Harlem waar ek myself in die jazz verloor Dis waar jy my kan kry As ek jou wil onthou Woorde & musiek - Herman van den Berg Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za