Herman van den Berg - Pêlle In Exile ------------------------------------ C E Am C7 Op 'n Saterdag aan in 'n ver-ver land, kom die pêlle getrou bymekaar F C/E Dm7 C G C/G G Soos 'n ou ritueel word die braaivleis maandeliks gereel C E Am C7 Hulle praat soos gewoonlik oor kaalvoet dae en politiek in Suid Afrika F C/E Dm7 C G C/G G En hul krap in die vuur, wat met skimme speel teen die muur C9 Asus A7 Maar soms word hul skielik net stil Dm Fm As hulle onthou hoe die wereld verskil C/G F/G van die land waar die son heeldag skyn C/G F/G en teen die aand soos 'n vuurbal verdwyn C Am Dm G C F G die geluk bly maar 'n skyn, as jy glo jy's in exile In die underground soos sardiens in 'n blik staan die Japies tussen Yankee en Brit Hulle't lankal geleer dis die tube hulle lewens beheer Hulle skommel in pas met die bleekwit siele van die Engelse werkersklas Elke oggend elke aand is dit dieselfde roetine maand na maand So word jou wortels verpand vir dollar en pond teenoor rand Dis bangers teen Ouma beskuit Geen son net reen teen die ruit En jy weet jy't dit self besluit maar dit bly steeds soos exile. Kom ons drink op die heimwee vanaand Tot net die leë bottles bly staan Vir hulle sing ek my song In, New York, Londen, Hong Kong Vir die sou bly as hul kon, my pêlle in exile Woorde & musiek - Herman van den Berg Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za