Herman van den Berg - Op Soek Na Die Muse ----------------------------------------- D D D# D D C D D D# D D C D D# Ek sweef oor 'n land tussen wakker en slaap D C D D# Waar ek rusteloos soek na jou spoor D C D D# Ek dwaal deur die strate van 'n vreemde stad D C D En ek wonder hoe't ek jou verloor F C/E D Vir maande lank soek ek na jou F C/E G9 C Vir maande lank hoop ek dat jy my kom haal (dat jy my onthou) D D D# D D C D D D# D Ek smag na die streling van jou mistige stem Soos 'n lied (die wind) in 'n vreemde taal Maar jy bly my ontwyk soos 'n skaduwee Tot ek twyfel aan jou bestaan Vir maande lank droom ek van jou Vir maande lank wag ek dat jy my kom haal D C Maar die leidrade lei na nerens heen G/B D 'n spoor wat ek volg wat in die niet (sand) verdwyn C G/B Bb F/A Gm A7 Gm A7 Nes ek dink ek is verdwaal dan kom jy my haal D C+9 Oor duisende duine oor die diep oseaan G/B D D# In die stilte van my woestyn D C Kry jy gestalte in die lig van die maan G/B D En verstaan ek jou donker geheim F C/E D Dis jy wat die tyd bepaal F C/E D C D C D Dis jy wat die tyd bepaal Woorde & musiek - Herman van den Berg Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za