Herman van den Berg - Mr. Magoo ------------------------------- Em Am/E D/E Em C/E D/E B7 Em Em Am/E D/E Em In die more as die son opkom oor die blou-blou Kaapse baai C/E D/E B7 Is sy planne vir die dag agtermekaar Em Am/E D/E Em Elke dag het net 'n honderd uur, maar dis tjok en blok gelaai C/E B Em ja hy weet as hy wens word sy wildste drome waar G B7 Em G7 Hy skarrel hier, hy timmer daar, hy speel 'n grootmens klaar Cmaj7 B7 Em B7 As jy jou weer kon kry is hy woerts by jou verby G B7 Em G7 Hy draai jou om sy pinkie rond, sy voete vat skaars grond Caaj7 B7 Em Dis die wonder van Mr. Magoo Teen die middag is hy op die strand waar hy rem aan 'n reuse vlieer Of hy's by die baai waar hy hengel vir 'n haai Later as hy huis toe kom het sy honger net geen keer En hy's poegaai as hy uiteindelik briek aandraai Hy skarrel hier, hy vroetel daar, hy haal als uitmekaar As jy jou weer kon kry is hy woerts by jou verby Hy kleur die hele wereld bont, sy voete vat skaars grond Dis die wonder van Mr. Magoo Em Am Bbdim B7 Cmaj7 B7 Em Em/Eb Em/D Em/Db Am Bbdim B7 B7 -riff Hy skarrel hier, hy timmer daar, hy speel 'n grootmens klaar As jy jou weer kon kry is hy woerts by jou verby Hy draai jou om sy pinkie rond hy vat net plek-plek grond Dis die wonder van Mr. Magoo Dis die wonder van Mr. Magoo Woorde & musiek - Herman van den Berg Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za