Groep Twee - Die Oukraalliedjie ------------------------------- C Jy met jou mandolientjie F Ek met my bandolientjie C G Sing ons die Oukraalliedjie saam C Sing ons van waterstrome F Slange en olienthoutbome C G C En die ribbok wat teen die randjie staan F C Ons sing, ons speel G Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel C Jy met jou mandolientjie F Ek met my bandolientjie C G Sing ons die Oukraalliedjie saam Woorde & musiek - Gert van Tonder Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za