Groep 2 - Die Seewind Bring Heimwee ----------------------------------- F Die see spoel oor die strande C7 Golwe kom en gaan met die gety My hart is vol verlange F Die seewind bring heimwee na my Aan jou dink ek gedurig So bly jou liefde vir my Getrou, altyd en ewig Die seewind bring heimwee na my C7 F Skemer aande, stil verlange G9 C7 Dis my bede, kom weer na my F Aan jou dink ek gedurig C7 Drome bring jou weer terug na my My lewe is vol verlange F Die seewind bring heimwee na my Woorde - A. Viljoen Musiek - H. Roodt] Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za