******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Glaskas - Oor En Oor --------------------- vERS 1 C F Toe die oggend gekom om te sê, C G ek moet nou ophou om jou vas te hou, c F maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg, C G hoe stywer wil ek aan jou vasklou. C F Wanneer ons hier in mekaar se arms lê, C G is ek genyg om van tyd te vergeet. C F Want jy is 'n gedig aan my, C G C en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees. VERS 2 C F Jy laat alles in my wegraak, C totdat jy alles wat ek sien. G Ek is mal oor jou gesig teen myne, C bly altyd myne asseblief F Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf, C G C want jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf. VERS 3 C F C Ek is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief, na alles wat ons deur is en weer G C bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief. F Streel nog 'n biedjie met jou vingers oor my vel, C G c want ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel. Woorde en musiek: Tabber: