Gert Bekker - Vrou So Na My Hart -------------------------------- Intro: C/G, G, Am X2 C G Am Die blare val, die bome word kaal C G Am Dis diep in Mei-maand, die seisoen is laat C G Am Ek dink aan jou en my hart word blind, F G Waar sal ek jou weer vind? F C G So neem my hand en vat my saam F C G Ek sal jou volg tot by die maan F C G Am C/G, G, Am Ek het jou lief, jy is ‘n vrou so na my hart, so na my hart C/G, G, Am So na my hart. Die houtvloer kraak onder elke tree Ek stap die gang af op soek na jou Ek kry jou reuk by elke deur, maar waar sal ek jou weer vind? F C G Maar jy is hier al is jy ver F C G Ek kan jou stuur na die verste ster F C Want jy bly trou G Am C/G, G, Am Jy is ‘n vrou so na my hart, so na my hart C/G, G, Am So na my hart. Woorde en musiek: Gert Bekker Tabber: Gert Bekker Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za