Miere Deur: Dawid Katz Intro: G,A7,C,G x2 G A7 Selfs as ek alles kon verstaan, C G Ken ek elke ster in die hemelruim se naam G A7 En as ek alles sou weet C G Sien ek visioene soos ‘n bybelse profeet Vrede word gemaak en weer verbreek Dit alles gebeur in die tydperk van ‘n week Die bloed syfer onder na die grond en diep daar in die donker , dans die duiwel rond G Em C D Voorwaarts mars, in ‘n ry, marsjeer ons net soos miere G Em Is ons verstote engele? C D Is ons verhewe diere? G Em C D Wat maak ons hier op die planeet met ons skete en ons pyne G Em C D En as ek alles kon verstaan, die hemel se geheime C Gm D G Dan bly die mensdom ‘n duister vraag. Mense word verstoot oor hul gelate Die kinders baljaar in opgeblaasde strate Die wêreld draai om rande en om sente Ons almal moet betaal en die government soek rente As almal net kon wees soos Liewe Jesus Draai die ander wang, laat ons geskille staan Dan, sal die sterre ons laat weet Ons is ons tuiste werd, hierdie pragtige planet Voorwaarts mars, in ‘n ry, masjeer ons net soos miere Is ons verstote engele? Is ons verhewe diere? Wat maak ons hier op die planeet met ons skete en ons pyne En as ek alles kon verstaan, die hemel se geheime Dan bly die mensdom ‘n duister vraag. Kitaarsolo Refrein Outro: G, A7, C, G X2 Woorde en musiek: Dawid Katz Tabber: Gert Bekker Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za