Gert Bekker - Girl ------------------ Skrywer: Myburgh Grobbelaar Intro: Keyboard F Dm Vreemde aande stadlangs uit, vergeet die stil en kalm dae Bb Am wat stadig deur die onlus uitgebuit is. F Dm Bb Kollig dans en mis ‘n mooier jy wat nooit ‘n kalm woord of mooi Am onthou…na my kon soen of agterlaat. Bb Wat is droewig? Wat is bly? F Wat is die nut van trane as jy weet dit gaan weer alles verby? F Dis die girl. Dis die girl Dm F Am Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees F Dis die girl. Dis die girl Dm F Am Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees ‘n Huis raak leeg van lag en huil Soos mure kaal vertoon ‘n grot van skuiling vind, alleen wees kom nooit rede vra. Vreemde woorde kom na my en laat my glo daar is iets van bo en iets in jou wat steeds aan my vashou Wat is droewig? Wat is bly? Wat is die nut van trane as jy weet dit gaan weer alles verby? Dis die girl. Dis die girl Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees! Dis die girl. Dis die girl Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees! Vreemde aande stadlangs uit vergeet soms die stil en kalm dae wat stadig deur die onlus uitgebuit is. Kollig dans en mis ‘n mooier jy wat nooit ‘n kalm woord of mooi onthou…na my kon soen of agterlaat. Dis die girl Dis die girl Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees! Dis die girl. Dis die girl Dis die girl wat toe nooit regtig in my vrede wou wees! Woorde en musiek: Myburgh Grobbelaar Tabber: Gert Bekker Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za