Gert Bekker - Ek Mis Dit So Intro: C,G,C,G C G Kremetarte roep my altyd terug C G Waar hul takke gryp na laaste lig, F Dm C Silhouette teen die middag-rooi, is so ongelooflik mooi, G So ongelooflik mooi C En ek mis dit so G Ek mis dit so C G Ja, ek mis dit so Wildspoor verdwyn in goudgeel gras Dit vang my oog en gryp my vas Die tarentaal se roep-roep lok vir my Ja, sy vryheid koggel my Sy vryheid koggel my C En ek mis dit so… C G C G C G C Mmmm,Mmmm,Mmmm,Mmmm Orals soek ek tekens van jou spoor Dit het ek so lankal terug verloor Ek kry nog steeds die bosreuk van jou jas As ek droom ek hou jou vas Ek droom ek hou jou vas En jy hou my vas Woorde en musiek: Zelda de Wet Tabber: Gert Bekker Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za