Gerhard Steyn - Tussen Twee Riviere ----------------------------------- | G | C | x4 Vers 1(2) G C G D G | ‘n klein biekie liefde en ‘n bottel wyn| staan ek en wag vir jou ek staan en ek dink aan| C D G | die vroeër tye, ek wonder of jy onthou| Pre-Chorus C G Em D | as die reen weer kom val vir sewe dae| en die druppels kom dans so blou | Koor C G D Em | Tussen twee riviere staan ek en wag vir jou | C G D G | Tussen twee riviere los ek my spoor vir jou | | G | C | x4 Tag C G D Em | Shala’la la | -/- | - /- | -/- | C G D G | Shala’la la | -/- | - /- | -/- | Vers 2 Ek kyk deur die venster op die horizon, die skemer groet die nag, die maan loer vir my met sy een oog toe, die son bring die nuwe dag. Pre-Chorus Koor | G | C | x2 Tag Pre-Chorus (Vocals only) Koor (Vocals only) Tag x2 | G | C | C G D G | Tussen twee riviere staan ek en wag vir jou | Woorde en musiek - Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za