Gerhard Steyn - Tokkelossie --------------------------- Tag | F# | F# | B | C# | | F# | F# | E | B | x2 Vers 1 F# B F# C# |Haar bed staan op bakstene en verfblikke| sy se die tokkelos hy wil haar C# vang | C# B C# F# |sy se hys kort en lelik hys die boogieman| die boogie, boogie, boogieman | F# B F# |Johanna roer die pap sy roer dit om en om|vertel my al die stories van ‘n C# F# tokkelossie klong | F# B F# C# |sy se hy hou van bene van jou voete maak hy sop| al eet hy ook hoe baie hy F# bly net so kort | Koor F# B F# C# F# |Die tokkelossie hys die boogieman| tokkelossie ken jy karate van Japan | F# B F# |Tokkelossie man eks ‘n boerseun van Breda|tokkelossie, tokkelossie kom ons C# F# los dit daar | Tag Vers 2 Ou Johanna se bed staan op bakstene en verfblikke, Johanna se hy ken haar by haar naam, ou Johanna se my master as hy kom dan hardloop jy laddie stoffies net so staan. Ou Johanna se bed staan op bakstene en verfblikke, Johanna lyk vir my ‘n biekie bang, Johanna eks nie bang nie want hy kan my nie vang, ek slat hom met ‘n oliekan. Koor x2 Koor Met Keychange G# C# G# G# Eb G# |Die tokkelossie hys die boogieman| tokkelossie ken jy karate van Japan | G# C# G# G# |Tokkelossie man eks ‘n boerseun van Breda|* tokkelossie, tokkelossie kom ons Eb G# los dit daar | | - * - | Einde Woorde en musiek - Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za