Gerhard Steyn - Teen die Berg ----------------------------- | B | F# | G# | G# | C# C# F# G# |Baby Blue | | Ah blue blue | blue | x3 | B | F# | G# | C# | Vers 1 C# F# G# | Jy | is my | baby | blue | C# F# G# | Ek weet nie of jy weet nie maar |jys bedoel | C# B G# | vir my | ja ek moet net die ring gan| C# C# | kry | -/- | Vers 2 (3&4) C# F# G# | Ek kan nie | sonder jou ek kan nie langer | C# F# G# | wag nie | want jys bedoel vir my | B F# G# | Ons moet net ‘n posbus | en ‘n klokkie vir die voordeur | C# | kry | - / - | Koor C# F# G# | Teen die berg | kan ons ‘n huisie bou ek en.. | C# F# G# G# | jy, as jy nog | van my hou | bel jou .. | C# F# G# | pa | want ek en hy moet praat | ‘ B’ F# G# | vat my mar vir jou | ons twee gaan ‘n huisie | C# | bou | - / - | Vers 3 Ek weet nie of jy hou van was goed stryk nie, maar ek sal die skottelgoed was, ons moet nog ‘n strykplank en ‘n ketel vir die kombuis kry. Vers 4 Jy hou mos van ‘n grasdak huis, houtvensterrame en ‘n groot kombuis, ons moet net ‘n matjie wat se welkom by die voordeur kry. Koor * | B | F# | C# | -/- | * | B | F# | G# | -/- | * Koor (Vocals & acoustic, percussion (band build op ‘ B’ ) Koor (full band met herhaling (x2) op “vat my maar vir jou..” | B | F# | G# | C# | End Woorde en musiek - Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za