Gerhard Steyn - Swerwer ----------------------- | C | Am | x2 Vers 1(2) C Am | ek sien die swerwer waar | die son se laaste strale sak | Em Dm | ‘n skadu wat drentel | teen die donker silhoeet | C Am Em | sy sagte oe lyk wild | uitgemartel deur liefdelose smart | Dm G | ‘geen keer teen lewens realiteit | Koor F G Am | eenmaal ‘n wyse man | wat nou skaamteloos verdwyn | Dm G | gebarste lippe wys die krake in sy siel | F G Am | eenmaal ‘n wyse man | nog ‘n sluk van sy goedkoop wyn | Dm G Dm G | waarheen swerwer, waarheen nou|| waarheen swerwer, waarheen hoop| F G Am | jy bedel ‘n stukkie brood| - ////- | Vers 2 Mooi beelde van verdwaalde drome grendel in sy kop, met flikkerende liggies in die onder dorp se lot, al is die lewe leeg pynig dit sy siel teen die donkerkant van die melkweg le lee bottels en verniel. Koor (lala) F G Am | la | la | | Dm G Dm G | | | | Am | | - ////- | Koor F G Am | eenmaal ‘n wyse man | wat nou skaamteloos verdwyn | Dm G | gebarste lippe wys die krake in sy siel | F G Am | eenmaal ‘n wyse man | nog ‘n sluk van sy goedkoop wyn | Dm G Dm G | waarheen swerwer, waarheen nou|| waarheen swerwer, waarheen hoop| F G Am F G Am | jy bedel ‘n stukkie brood| - //- | Woorde en musiek - Kobie Koen; Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za