Gerhard Steyn - Suzie Is Jy Myne -------------------------------- | A | D | E | A | x2 Vers 1 A D E A | Suzie onthou jy die | Ferguson trekker op die plaaspad en die | A D E A | donkies daar by mooi nooi | dassies en kalbassies in die middagson | A D E A | Suzie wil jy nog myne wees | elke aand van vroeg tot laat | A D E D A | Suzie jy’s my sonneblom | Suzie as ek huis toe kom | Pre-chorus A D E A | Suzie is jy myne| Suzie is jy myne | Suzie is jy myne vanaand| A D E D A | Suzie is jy myne | Suzie is jy myne | Suzie jy moet huis toe gaan| Koor x 2 A D A E | Suzie ek het ‘n winkelfiets | Suzie jy’s ‘n hartedief | A D A E A | Suzie ons is so verlief | Suzie is jy myne vanaand | Vers 2 Suzie onthou jy die piekniek in die mielieland, biltong en rooiwyn, geheime van die middagson. Suzie soos die groot pad sonder sonneblomme, Suzie is ek platsak, platsak sonder jou. Pre-chorus Koor x 2 A E A |… Suzie is jy myne vanaand | x3 Einde Woorde en musiek - Kobie Koen; Gerhard Steyn ( Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za