Gerhard Steyn - Psalms Van ‘n Digter ------------------------------------ 6 8 tyd | D | Bm | G | A | Vers 1(2) D G A D Dsus4 | Kluisenaar gedigte, dokumente, verlore manuskripte | Bm G A Asus4 | Tafel gebede in die reuk van roet dans ‘n vuur| G A Bm A G | ons almal was eens hier ons foto’s hang teen die muur | G A G D | Psalms van ‘n digter word laatnag berigte op papier | Koor1(2) G A D Dsus4 | Daar is drome wat rafel daar is wysers wat tik | G A D Dsus4 | Kyk die uurglas op die tafel wat aan sand korrels verstuk | G A Bm | Daar is name vir gesigte en datums op kalenders omkring G A G D | en ‘n kompas wys rigting vir die vreemdeling | D Dsus4 D Dsus2 | | Koor 2 Waar is gister en eergister daars ‘n more wat wag, daar is paadjies wat kronkel en kinders wat lag. Ons almal was eens hier ons foto’s hang teen die mure, Psalms van ‘n digter word laatnag berigte op papier. Koor1 x2 Eindig G A G D | Psalms van ‘n digter word laatnag berigte op papier | Woorde en musiek - Kobie Koen / Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za