Gerhard Steyn - Pretoria ------------------------ | C | -/-| 3 4 tyd Vers 1(2) C F C | as ek aankom op die grootpad en die liggies blink soos sterre | C Dm G | dan weet ek, ek is amper by die huis | C F C | as ek deur ry by fonteine en die stad haar hekke vir my oopmaak | C Dm G C | dan weet ek dit is hier waar ek behoort| Koor C G Am F G C F G C G | Pretoria, Pretoria, Sy’s die stad| sy’s die stad van my hart| C G Am F G C F G C G | Pretoria, Pretoria, | Jakaranda bloeisels kom verf weer my stad | Vers 2 Studente loop deur Hatfield, Hatfield se strate en die klanke van ons kuiers, klink deur die nag, en erens word daar ‘n traantjie opgedroog deur ‘n vriend se glimlag, en ek weet dit is hier waar ek wil wees. Koor Brug F G C F G C | want die hart is waar die huis is | en ons almal kuier weer saam | F G Am Dm G | wie weet dalk maak ons nuwe vriende| wat saam met ons die arms om skouers G kan staan| Koor F G Am |… Jakaranda bloeisels kom verf weer my stad | F G C | Jakaranda bloeisels kom verf weer my stad | x 2 Woorde en musiek - Gerhard Steyn ( Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za