Gerhard Steyn - Madeleintjie Malan ---------------------------------- 3 4 tyd | C | G | F | G | Vers 1(2) C G F G C G F G | visserbootjies op die see | skulpies in my sak wat ek vir jou wil gee | C G F G C G F G | ver verlate klipstrande, | en fynbos heuning wat ek vir jou wil| C G C C | gee…| | | | Koor C G F G C G F G | Madeleintjie Malan | sproetgesiggie, mamma se lam, | C G F G C G F G |jys nog jonk jou hele lewe le voor| Madeleintjie, Madeleintjie| C G C C |Malan… | | | | Brug Am G F G Am | die suid-kaap se westewind laat die windpompe draai| Am G F G | en ou Abie en sy kaalvoetkind trap spore in die sand| * C G G | en seepampoentjies le die hele wereld| C G F G | vol | | | | x2 * NC | /// | Vers 2 Vissermanne op die rotse, ek is lief vir die kaap ek is lief vir die see, tussen fynbos en riete le die spore van die Koisan verlede. Koor Am G F G C G F G | Madeleintjie Malan | sproetgesiggie, mamma se lam, | C G F G C G F G |jys nog jonk jou hele lewe le voor| Madeleintjie, Madeleintjie| C G C C |Malan… | | | | Brug Eindig * G C G F G | …in die sand| -/- | en seepampoentjies le die hele wereld| C G F G C | vol | | | | x3 * Woorde en musiek - Gerhard Steyn ( Vonk Musiek ) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za