Gerhard Steyn - Lappies Kombers ------------------------------- | C | C | x2 Vers 1(2) C G | Kom saam met my | ek sal jou mooi opas, en as ons | G C | eendag terugkom, op ‘n reendag terugkom | bring ons die son in ‘n tas | C G | Kom maak stil die storm | in my hart se se see, en as ons | G C | eendag terugkom, op ‘n reendag terugkom | sal ons twee verseker kan weet | Koor F G C C | Want die wind teen my jas| en my hande word gou koud | my | F G C C | voete ken die pad | maar my skoene is te oud | as | F G C *Am/B Am *(C/B) | winter kom om ons twee te vang, | weet net ek is daar, om jou | F G F G 6de beat | warm te hou, | om jou warm te hou, | -/- met my lappies- | C | kombers | Vers 2 Kom saam met my oor die swartbergpas, en as ons eendag terug kom, op ‘n reendag terugkom, sal die ooievaar op jou wag. Kom bad saam met my, onder watervalle, en as ons eendag terug kom, op ‘n reendag terugkom, bring ons die son in ‘n tas. Koor x2 C Einde (met my lappieskombers) Woorde en musiek - Gerhard Steyn ( Vonk Musiek ) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za