Gerhard Steyn - Kielie My Voete ------------------------------- Tag G C G D | Kielie kielie my voete | Kielie kielie my voete | G C G D G | Kielie kielie my voete | Kielie kielie my voete | | G | C | G | G | D | G | x2 Koor G C G G D G |kielie my voete|dan kielie ek joune| speel met my hare| en vat aan my boude| G C G G D G |Fluister in my oor|ek fluister in joune|kielie my voete|dan kielie ek joune| Vers 1(2&3) G C G G D G | sterk koppie koffie babbalas die|kinders hier buite maak ’n groot geraas | G C G G |ogies is rooi en die koppie is seer|‘n kraan wat drup|klink soos ‘n D G haelgeweer| Tag x1 Vers 2 Biekie verkoue soek ‘n brandewyn, dis my medisyne vir kopseer en pyn. ‘n Muskiet op ‘n mission soek vir moeilikheid, en ‘n mossie hier buite het op my kar geskyt. Koor x1 Tag x1 Vers 3 Die honde wat blaf, die kinders wat raas en die buurman hier agter sny weer sy gras, en ‘n ice cream trok wat die kinders lok, man ek gan daai ou opfoeter. Koor x1 Tag x2 Koor x1 G D G |… kielie my voete|dan kielie ek joune| x2 G D G | kielie my voete|dan kielie ek jou| Woorde en musiek - Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za