Gerhard Steyn - Houthuis ------------------------ | Em | C | G | D | x2 Vers 1(2) Em C G D | Ek het ‘n houthuis | in die boendoes waar ek bly | Em C G Dsus4 D Dsus2 D | met ‘n plankvloer | wat soms kraak | Em C G D | In die aand brand ek kerse | en ek luister na Lisa se | Em C G D | klavier en ek wens | jy was hier by my vanaand | Koor C D G | ek mis jou en ek dink aan jou | kan ek jou mar kom haal, sou jy | C D G | bly wees om my stem te hoor | as ek jou nou so bel, wanneer | C D G D/F# Em | ek met my hande | teen jou hart se vensters klou, sou jy my | C D C D G | binnelaat …Jolee… | ek dink an jou vanaand | Vers 2 Ek het ‘n foto van ons saam met vriende, en die stof het al kom le, Jolee iewers in my hart loop daar ‘n grondpad en die spoke van ons liefde rol die klippe uit die pad. Koor Brug C G C D | want ek mis jou vanaand | en ek dink aan jou, ek dink an jou Jolee | Koor Woorde en musiek - Gerhard Steyn (Vonk Musiek) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za