Gerhard Steyn - Drome --------------------- | D | A | G | A | x2 Vers 1(2&3) D A | Ons sit hier in die skadu’s van maroela-bome | G A | ‘n duisendpoot se spore le heeltemal verlore | D A | Proppies in die sand en ‘n hand vol drome | G A | Die oog van die storm soek ons … | Koor D A G A | *Verlore, Verlore, Verlore, Verlore, | D A G A | soek ons verlore… Verlore, Verlore, Verlore, | Vers 2 Ons anker op die hoewes van vermiste drome Die winde van Exodus waai die seile van ons bote Skatte diep begrawe maar die Kaap het my beskore Die oog van die storm soek ons Drome… Koor (*Drome, ons Drome) x4 Instrumental | G | D | G | A A/G | A/F# A/E | Vers 3 Ons sit hier in die kelders van verskuilde grotte Ons kerse lok die swerms van die radarlose motte Bloed met Roet gemeng dit skets die stories teen die mure Die oog van die storm die eeue se vure… Koor (*Vure,eeue se vure) x2 ( Keychange) | E | B | A | B | x2 Koor (*Drome, ons Drome) x2(vocals) Eindig Koor (*Drome, ons Drome) x8 | E | B | A | B | (2de laaste) | E | A | A/G# | F#m | E Woorde en musiek - Kobie Koen / Gerhard Steyn ( Vonk Musiek ) Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za