Gerhard Steyn - Blue Moo Meisie ------------------------------- Tag G G C D | | | Blue Moo Meisie | Blue Moo Meisie | Vers 1(2&3) G G C | Se vir my, se vir my hoe kan mens beter woorde kry, se vir my | Em D | wat’s beter as om perd te ry anderkant die maan se blou se blou | G C | Glo vir my, so lank as wat die bulle in die bosveld wei so seker sal die| Em D | spanne agterbly. Daar’s ‘n vrou van staal in elke bul se hart | Koor Em D G C | vat my terug na Pretoria ‘n biekie blou bulle en ‘n vrou van staal | Am D Bm C Am D |ek soek net soos jy ‘n vrou van blou aan my sy, vanaand kyk sy rugby, rugby G saam met my| Tag Vers2 Se vir my, se vir my hoe kan ons beter vroue kry vroue wat ook trots op die blou bul trui. ‘n Blue Mooo meisie so na my hart. Glo vir my, glo vir my soos vroue in die goeie tye, glo my as ek se dit was die harde tye, ek wens die tyd kan my kom haal. Koor Instrumental G G C D | | | | | Em Bm C C | | | | | Koor Eindig Am D Bm C Am D |ek soek net soos jy ‘n vrou van blou aan my sy, vanaand kyk sy rugby, rugby Em D Am D G saam met my| | vanaand kyk sy rugby, rugby saam met my| Woorde en musiek - Danie & Gerhard Steyn Baie dankie aan Kobie Koen vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za