Gé Korsten - Sonder Jou ----------------------- Em A7 Sonder jou kan ek nie lewe nie D Sonder jou is ek alleen Em A7 Sonder jou het ek nie vrede nie D Sonder jou, sonder jou Em A7 Sonder jou is al my vreugde heen D D6 Sonder jou kan ek nie gaan D Em A7 Sonder jou wonder ek waar is jy D D7 Sonder jou, sonder jou G Sonder jou kan ek nie gaan D Sonder jou wat my verstaan Em Net vir jou het ek so lief A7 By by my asseblief Woorde & musiek - Jan de Wet Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za