Gé Korsten - Sing, Seeman, Sing ------------------------------- Eb Bb7 Ek hoor nog die lied in die hawe van matrose, van matrose Eb 'n Lied wat vertel van hul dade Bb7 Eb Waar matrose altyd gaan Sing, seeman, sing Ab Eb Jou lied wat heimwee bring Ab Eb Die groot oseaan het jou hart verstaan Bb7 Eb Al jou liefde en verlange Van die Kaap tot die kant van Rangoen se baai moes ons weggaan, moes ons weggaan En selfs waar ons vasmeer in fair Sjanghai Was jou liefde altyd daar Sing, seeman, sing Jou lied wat heimwee bring Die groot oseaan het jou hart verstaan Al jou liefde en verlange Die see kan 'n seeman sy vreugde gee deur die jare, deur gevare Maar nou roep my Vaderland my weer En my hart sę ek moet gaan Sing, seeman, sing Jou lied wat heimwee bring Die groot oseaan het jou hart verstaan Al jou liefde en verlange Woorde & musiek - André Viljoen Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Martie Bosman vir die bydrae van hierdie tab.